Episoder
-
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels aankoopbestuurdersindeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Carel van Wyk, medestigter van MoneyBadger gesels oor kriptomaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Manglende episoder?
-
John Steenhuisen, leier van die DA en minister van landbou gesels oor sy nuwe rol, en die toekoms van landbou in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners gesels oor TotalEnergies wat sy SA aardgasputte wil laat vaar. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor die aankoopbestuurdersindeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tonie de Bruyn, president van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa) gesels oor die 2024-jagseisoen. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Connie Bloem, besturende direkteur van Mesh.trade gesels oor die Moedertaal in Onafhanklike Skole (MOS)-inisiatief. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dr Theo de Jager, raadsvoorsitter van SAAI gesels oor die nuwe minister van landbou. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor gesels oor boetes vir mense wat nie by die reëls van die sektor hou nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte, en ArcelorMittal se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor PwC se jongste verslag oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsig. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor sonpanele met nuwe tegnologie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Iaan Venter van die Reserwebank (Sarb) gesels oor die vervaardigingsektor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Piet Nel, onafhanklike belastingkonsultant gesels oor die nuwe belastingseisoen. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Madalet Sessions, portefeuljebestuurder by Denker Capital gesels oor die petrolprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Prof Jannie Rossouw van Wits Sakeskool en Prof André Duvenhage van die Noordwes-Universiteit gesels oor die regering van nasionale eenheid, en nuwe kabinet. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
- Vis mere