Episodes
-
Dié voormalige ‘Boer soek ʼn vrou’-deelnemer verklap ook hoe dit tans met sy eie liefdeslewe gaan. Maroela Media
-
Is dit tans beter om eiendom te koop of huur? Maroela Media
-
Missing episodes?
-
Hoe maak ʼn mens met jou ouer kind of tiener se onvanpaste sosiale gedrag? Sy meen dis hier belangrik om jou kind te help om selfinsig te ontwikkel. Maroela Media
-
Die gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom. Maroela Media
-
“Die tyd was net heeltyd nie reg vir die enkelsnit om te gebeur nie. Uiteindelik hierdie jaar, nadat alles stil geword het, kon ons begin werk aan die enkelsnit.” Maroela Media
-
“Of daar vyf, 55, 550 of 5 000 mense sit, my optredes en energie is presies dieselfde. Ek dink dis hoekom ek met sukses geseën is, want ek aanvaar niks as vanselfsprekend nie.” Maroela Media
-
Lourindi Nel verduidelik waarom ʼn kind hierdie soort gedrag herhaal, ten spyte daarvan dat dit ontmoedig word of selfs negatiewe gevolge het. Maroela Media
-
“Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.” Maroela Media
-
Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak.
In die sesde episode gesels Paul oor die basiese beginsels van beleggings en verduidelik waarom daar nie op eie bodem belê moet word nie. Maroela Media -
“Soos wat die kinders van vandag na Ricus Nel en Riaan Benadé luister, het ek Gé Korsten en Anneli van Rooyen geken.” Maroela Media
-
In hierdie episode verduidelik hy hoe die bruidspaar eenvormigheid kan behou, maar steeds die individualiteit van hul strooimeisies en -jonkers kan vier. Maroela Media
-
Is dit sinvol vir egpare om hulle eie bankrekeninge hê of finansiële kragte saam te snoer? Maroela Media
-
“As jy gemaklik voel in jouself, en professionele hulp inroep waar nodig, sal jy beslis die regte rok vind.” Maroela Media
-
“Agt jaar is lank, en ek weet die mense daarbuite het lank gewag vir hierdie een. Dit is ʼn groot oomblik.” Maroela Media
-
“Dit is die lekker ding van musiek – deur eerlik te wees, sal so baie mense met jou kan vereenselwig.” Maroela Media
-
Lourindi gee ʼn paar tegnieke wat jou kan help om onvolwasse gedrag te hanteer soos ʼn “weer probeer”. Maroela Media
-
Gerhard Steyn se “Baby tjoklits”, Kurt Darren se “Kaptein” en Lianie May se “Jy soen my nie meer nie” is in die nuwe liedjie geïnkorporeer. Maroela Media
-
As ouers weet hoekom hul kinders optree soos hulle doen, kan dit reg benader word. Maroela Media
-
Hoewel ma’s van die bruid of bruidegom voel dat ʼn stylvolle broekpakkie perfek is vir die groot geleentheid, meen Diaan daar is deesdae nóg meer opsies beskikbaar. Maroela Media
-
Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak.
In die vierde aflewering van dié reeks gesels hy oor die belangrikheid van uittree-annuïteite en verduidelik hoe om jou neseier vir jou oudag te bou. Maroela Media - Show more