Episodios
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: âTeenwoordige Paâsâ uit KOLOSSENSE 3:21 AFR53âŹ
"Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie." Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks â Omkeer oomblikke, met vandag se tema: â Ontmoeting en aanraking.â Spektrum Podcasts
-
¿Faltan episodios?
-
Ons skop die program af met ân oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: âGeld is nie jou sekuriteit nie.â Uit Ps 62 Spektrum Podcasts
-
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Alles op sy tydâ uit Prediker 3 Spektrum Podcasts
-
HJ CronjĂ© is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is âEk en my motieweâ uit Gen 27:34 Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Amanda de Stadler. Sy is ân vertaler met nagraadse kwalifikasies in vertaling en dokumentontwerp. Ons gaan gesels oor Afrikaanse Spreekwoorde met ân Bybelse oorsprong. Spektrum Podcasts
-
Ons begin vandag met ân inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: Die bloed van Jesus. Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Letsie van der Bank, die dame wat elke jaar Radiokansel se Spog damesoggend reel. Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Erich Posthumus om te hoor hoe Godly Revolution toe afgeloop het. Ons hoor daar was amper 2000 jongmense die aand daar... Spektrum Podcasts
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ââMan van een vrouâ uit 1 Tim 3:12 NLV
"ân Diaken moet getrou wees aan sy vrou, en hy moet sy kinders en huishouding goed beheer." Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks â Omkeer oomblikke, met vandag se tema: âDraaipunt Besluite.â Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Dirk Combrink van KwaSizabantu oor hulle Jeugkonferensies se 50ste herdenking. Spektrum Podcasts
-
Ons skop die program af met ân oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: âDis alles genadeâ uit Psalm 67 Spektrum Podcasts
-
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Beskerm jou gedagtesâ vanuit Psalm 1 en Spreuke 17:22. Spektrum Podcasts
-
HJ CronjĂ© is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is âEk en my motieweâ uit Gen 27:34 Spektrum Podcasts
-
Dan gesels ons met Koos van der Merwe (nie die een wat sing en dig nie). Hy het op 78 so pas my eerste boek gepubliseer met die naam Share Jesus with Joy and Sow the Gospel. Spektrum Podcasts
-
Ons begin vandag met ân inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: bemoedig die wat bemoedig. Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met LindriAtkins oor Beyond Music se nuwe album, We Believe wat 15 Jul in die Atterbury Teater opgeneem word. Spektrum Podcasts
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: âWaarop bou jy?â uit MATTEUS 7:24 NLVâŹ.
âElkeen wat na my woorde luister en daarvolgens handel, is soos ân verstandige persoon wie se huis op rots gebou is. Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks â Omkeer oomblikke, met vandag se tema: âKommunikeer en verbaliseer.â Spektrum Podcasts
- Mostrar más