Episodes
-
Johan Claassen vertel ons meer van lewens afrigting en hoe dit kan help met spanning. HospiVision
-
Linda Erasmus shares with us the healing she received of alcohol addiction. HospiVision
-
Episodes manquant?
-
Frieda Coreejes kom kuier weer by Pieter Barnard en deel met almal haar getuienis van 'n groot operasie en die ondersteuning van 'n wonderlike hospitaal. HospiVision
-
Johanni Meiring and Pieter Barnard discuss the challenges for caring for spiritual needs in a bilingual church HospiVision
-
David Pienaar deel met ons sy besonderse reis van Weeskind tot Erfgenaam in Christus. HospiVision
-
Pieter Barnard and Tanya Verster talk about the Kalahari mission he took recently and the exciting experience he had. HospiVision
-
Magda Rorich vertel ons van die geloof wat haar staande gehou het na haar vliegongeluk. HospiVision
-
Annemarie Oberholzer shares information with us about the new course with HospiVision. HospiVision
-
Pieter Barnard gesels met Alta Strauss oor al die aspekte van wat dit beteken om te wil trou HospiVision
-
Daniël Cloete gesels met ons oor Romeine 11:36 en herninner ons wie ons is in God. HospiVision
-
Past Molefe Tlhone (Director of HospiVision) shares with us his ministry in Spiritual Hospital Work in Gauteng. HospiVision
-
Past Jaco Fourie deel met ons sy bediening van 'n hospitaalkerk. HospiVision
-
Liezl Naudé visits us again to talk about the treatment of poisonous bite wounds. HospiVision
-
Lynette Ehlers deel haar getuienis oor haar herstel na 'n slegte huwelik. HospiVision
-
Deon Allers shares his testimony of how the House of Levi provides safety for children in foster care. HospiVision
-
Annelize Fourie deel haar getuienis van die wonderwerk sy beleef het tydens COVID en dat God se hand oor haar was. HospiVision
-
Pieter Barnard and Madeleine Els discuss the roll each one plays in the Kingdom of God. HospiVision
-
Susan van Heerden deel haar getuienis van die gewas op haar brein en die seëning oor 'n breinoperasie. HospiVision
-
Thabiso Mokwena shares her positive testimony of what HospiVision meant for her during her most difficult time. HospiVision
-
Pastoor Johan Smith vertel ons so bietjie van die groot hiccups tussen tieners en hulle ouers weens tegnologie en hoe om die gesinne gesond te kry. HospiVision
- Montre plus