エピソード
-
God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee?
Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af dop...Wat moet jy in 'n mandjie plaas en aan die Here oorlaat?
-
Die vrees van Jahwe
(Ps 111:10, Jak 3:13-18)
Wat beteken "die vrees van die HERE"?
'n Bron vir 'n lewenstyl wat die helderste helder van God laat skitter.
-
エピソードを見逃しましたか?
-
Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus
-
Weg met Christus-PLUS, ek wil Christus ALLEEN ken. (Fil 3)Paulus waarsku teen mense wat Christus-PLUS verkondig en sê: "Ek wil Christus ken, sy opstandingskrag ervaar en deel wees van sy lyding, met die hoop op die opstanding" (vv 10-11).
-
Die werk om te bid (1 Kon 18:41-42)
Elia se gebed toon die krag van gebed (Jak 5:16b-18). Hy bid volgens God se wil, en God vervul die profesie deur hom.
Hoe bid ons?
-
Jesus - Eerste en Laaste (Open 1:17)
Johannes het soos 'n dooie neergeval toe hy Jesus sien. Hoe kan ons Sondag hierdie teks oopmaak om Jesus eerstehands te sien? Hoe kan ons voorbereid wees?
-
Jesus se volheid wat ons vervul (Kol 2:6-10).
Kom ons maak 'n lys van wat gebeur wanneer Jesus soos lente in ons lewens uitbreek.
-
Jesus soos brood(Joh 6:1-15, 22-59, 60-71)
Lees hierdie verse. Vra vir jouself: 𝘏𝘰𝘦 "𝘦𝘦𝘵" 𝘦𝘬 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘰𝘰𝘴 𝘦𝘬 𝘦𝘭𝘬𝘦 𝘥𝘢𝘨 𝘣𝘳𝘰𝘰𝘥 𝘦𝘦𝘵?
-
Jesus, U liefde oorweldig my.
(Kol 2:5-11)
-
Jesus, U slaan my asem weg
(Kol 1:15-20)
-
Jesus beliggaam wie God is. Om 'n voetspoor in die wêreld te laat, moet ons Hom beliggaam. (Ps 96)In 'n sekulêre wêreld, hoe laat ons as Christene ons merk? Morele waardes, liefde, of iets dieper?
-
"...elkeen... ...almal... vervul met die Heilige Gees..." (Hand 2:3-4)
Soos gras nat word na reën en jou voete natmaak as jy kaalvoet loop, so is elkeen van ons vervul met die Heilige Gees. Enigiemand wat in kontak kom met ons lewens, word deur hierdie lewende water aangeraak.
-
Oorweldig, Moedeloos of Sinloos?Waar is die vuurvliegies in hierdie donker woud?(Ps 88:10)
-
Tussen die reënstorms hierdie week dink mens aan storms in ons eie gemoed, soos wanneer Jesus jou op die naam noem (Joh 20:16).
Jesus openbaar Hom aan Maria Magdalena na sy opstanding, en dit is meer as net 'n "Hallo, hoe gaan dit?"
Sondag bespreek ons wat werklik in die tuin gebeur: Hoekom draai Maria twee keer om? Hoekom noem Jesus haar Mariam en nie Maria nie? Hoekom noem sy Jesus Rabboeni en nie Rabbi nie?
En hoe raak hierdie ontmoeting ons?
-
Gee jou oor aan die Gees. Hy gee jou praat met God en hoor wat Hy sê vlerke.
(1 Thes 5:16-20)
-
Matt: 5:9
1 Kor 14:33
-
(Dan 1)Hoe floreer Christene in 'n gesekulariseerde samelewing? Of anders gevra, hoe bly ons nie net aan Jesus getrou nie, maar getuig ons oor wie Hy is in 'n samelewing wat anti-geloof draai?
-
Wie het julle getoor dat julle dink meerwaardige dinge gebeur in julle eie krag en nie deur die gees nie.
Gal 3:1-14
-
Wat die Gees in HUISE gedoen hetNa die uitstorting van die Heilige Gees het die gelowiges "almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, en God geprys" (Hand 2:46).
-
Hoe ⓟⓛⓔⓚⓚⓔ wat ons skep om God te ontmoet, ons vorm.
(So, hoekom lyk jou geloof soos dit lyk?)
Na die uitstorting van die Heilige Gees het die gelowiges "almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet, en God geprys" (Hand 2:46).
- もっと表示する