Episoder
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Teenwoordige Pa’s” uit KOLOSSENSE 3:21 AFR53
"Vaders, moenie julle kinders terg nie, sodat hulle nie moedeloos word nie." Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “ Ontmoeting en aanraking.” Spektrum Podcasts
-
Mangler du episoder?
-
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Geld is nie jou sekuriteit nie.” Uit Ps 62 Spektrum Podcasts
-
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Alles op sy tyd” uit Prediker 3 Spektrum Podcasts
-
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek en my motiewe” uit Gen 27:34 Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Amanda de Stadler. Sy is ‘n vertaler met nagraadse kwalifikasies in vertaling en dokumentontwerp. Ons gaan gesels oor Afrikaanse Spreekwoorde met ‘n Bybelse oorsprong. Spektrum Podcasts
-
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: Die bloed van Jesus. Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Letsie van der Bank, die dame wat elke jaar Radiokansel se Spog damesoggend reel. Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Erich Posthumus om te hoor hoe Godly Revolution toe afgeloop het. Ons hoor daar was amper 2000 jongmense die aand daar... Spektrum Podcasts
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Man van een vrou” uit 1 Tim 3:12 NLV
"’n Diaken moet getrou wees aan sy vrou, en hy moet sy kinders en huishouding goed beheer." Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Draaipunt Besluite.” Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Dirk Combrink van KwaSizabantu oor hulle Jeugkonferensies se 50ste herdenking. Spektrum Podcasts
-
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Dis alles genade” uit Psalm 67 Spektrum Podcasts
-
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Beskerm jou gedagtes” vanuit Psalm 1 en Spreuke 17:22. Spektrum Podcasts
-
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek en my motiewe” uit Gen 27:34 Spektrum Podcasts
-
Dan gesels ons met Koos van der Merwe (nie die een wat sing en dig nie). Hy het op 78 so pas my eerste boek gepubliseer met die naam Share Jesus with Joy and Sow the Gospel. Spektrum Podcasts
-
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: bemoedig die wat bemoedig. Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met LindriAtkins oor Beyond Music se nuwe album, We Believe wat 15 Jul in die Atterbury Teater opgeneem word. Spektrum Podcasts
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waarop bou jy?” uit MATTEUS 7:24 NLV.
“Elkeen wat na my woorde luister en daarvolgens handel, is soos ’n verstandige persoon wie se huis op rots gebou is. Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Kommunikeer en verbaliseer.” Spektrum Podcasts
- Se mer