Episodi
-
So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5
-
"Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee
-
Episodi mancanti?
-
"Our purity systems, even those established with the best of intentions, do not make us holy. They only create insiders and outsiders." - Nadia Bolz Weber
-
"Do you know what it means to be struck by grace? It does not mean that we suddenly believe that God exists, or that Jesus Christ is the Saviour, or that the Bible contains the truth. To believe that something is, is almost contrary to the meaning of grace. Grace also does not mean that we are making progress in our moral self-control. This may be the fruit of grace, but it is not grace itself..." - Paul Tillich
-
We do not have bodies. We are bodies. And bodies break — not because something went wrong, but because we are finite, and finitude is not the enemy of grace. - Stanley Hauerwas
-
"Miskien is heelheid nie om terug te keer na wie jy was voordat jy “uitmekaar” geval en “gebreek” het nie. Miskien is genesing om uiteindelik te word, eintlik te ont-dek, wie jy nog altyd bedoel was om te wees..."
-
"Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
en eindelik was almal maar
net kinders van die wind
– Koos du Plessis” -
Ongetem: In pas met God se stem deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
"God is doing new things, Jesus proclaimed, but only those with new minds and hearts can see a new world breaking through the cracks of the old." - Ilia Delio, The Hours of the Universe...
-
"As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel." - Galasiërs 5:25
-
Wegkruip van die liefde: Die vyeblaar van perfeksie met Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Wegkruip van die Liefde: Wat die oog nie kan sien nie deur Deon Meiring by InVia Gemeente
-
“Practice the wound of love." - Ken Wilber
-
Wegkruip van die liefde: Selfbeskerming deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
Die môrester in ons harte deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Opgewek saam met Christus deur Carel Anthonissen by InVia Gemeente
-
Saam met Jesus aan die kruis deur Carel Anthonissen by InVia Gemeente
-
Vir Jesus is die dood nie net ’n eenmalige gebeurtenis nie. Dit is ’n pad. “Neem jou kruis op, elke dag.” Hy leer jou om te sterf voor jou dood. Hy praat oor sy fisiese dood — ja. Maar nog meer praat Hy oor ’n ander soort dood: die dood van die self wat alles wil beheer, alles wil beskerm, alles wil wees. ‘n Ego-dood.
-
Die Seën wat val deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Getrou aan die aarde deur Deon Meiring by InVia Gemeente
- Mostra di più