Episódios
-
Anke Brand kuier weer met Pieter Barnard en gesels oor die geestlike gesondheid met jou selfoon. HospiVision
-
Jean-Marie Brown shares with us her testimony of negative experiences in a short period of time that led her to a journey with Jesus who helped her through it. HospiVision
-
Estão a faltar episódios?
-
Dr Stefan Schoeman en Pieter Barnard kyk terug na die pandemie en gesels oor die lewe na Covid. HospiVision
-
Celeste Myburgh visits us again and discusses the struggles that lead to external and internal health issues. HospiVision
-
Pieter Barnard vertel vir ons van sy onlangse uitreik na Lesotho toe. HospiVision
-
Juanita en Peter Palmer gesels met Pieter oor hoe Die Getuienis groep ontstaan het. Mense reg oor die land deel hulle getuienisse op die Getuienis se Facebook en Youtube blad. HospiVision
-
Pearl Scheltema shares her testimony of how God provided, beyond expectation, for an outreach projects done by her company to the less fortunate. HospiVision
-
Heleen Blaauw deel met ons haar ervaring hoe haar toewyding aan God deur vas haar genees het van 'n ongeneesbare siekte. HospiVision
-
Pieter Barnard & Tanya Verster discuss our role when God heals us from sickness. HospiVision
-
Alicia Britz het 'n alternatiewe leefstyl gehad voor haar bekering en deel met ons hoe die Here haar tot redding gebring het. HospiVision
-
Annemarie Oberholzer announces a new training project available at HospiVision. HospiVision
-
Leon Marais en Pieter Barnard gesels oor Harvesters se missie om mense wat geestlik honger is te voed. HospiVision
-
Baksteen Coetzee vertel ons van Rocky Rubert se getuienis wie sy eie ma dood gemaak het weens dwelms misbruik en bendes. Vandag is sy verhouding met Jesus 'n voorbeeld vir ons almal. HospiVision
-
Pieter Barnard en Tanya Verster gesels oor 'n opleidingskursus van pastore by Excel Theological Training Academy. HospiVision
-
Dr Annemarie Oberholzer and Pieter Barnard discuss a new course in HospiVision to train hospital chaplains. HospiVision
-
Baksteen Coetzee deel sy bekeringsgetuienis met ons oor 'n lewe van drankverslawing en geweld na 'n nuwe kind van die Here. HospiVision
-
Riaan Swiegelaar and Pieter Barnard discuss spiritual warfare and why Christians should stay away from the occult. HospiVision
-
Ons gesels lekker saam met Pieter en Heleen Barnard oor ons primêre belange vir die jaar wat voorlê - Blydskap in Jesus. HospiVision
-
Janet van Huysen vertel ons van hoe die Here se genade oor haar was toe sy haar oog verloor het. HospiVision
-
Pieter Barnard and Tanya Verster shares a special Christmas program to celebrate the birth of Jesus. HospiVision
- Mostrar mais