Bölümler
-
AV Education — In hierdie episode moet die ma besluit of Balkie maar by hulle kan bly of nie. Vind ook uit wat hom pla en hoekom hy so sukkel om aan die slaap te raak!
-
AV Education — In vandag se episode, ontdek die ma vir die heel eerste keer vir Balkie. Vind uit watse plan hy uitdink om haar hart te probeer wen en hoe die kinders moet inspring en help!
-
Eksik bölüm mü var?
-
AV Education — In hierdie episode verwar Balkie ń hond met ń monster en voel hy baie benoud oor hoe die ma gaan reageer op sy besoek! Vind uit wat hy aanvang as die kinders hom alleen in ń kamer los!
-
AV Education — In hierdie episode besluit Balkie om saammet die kinders na hul mensehuis te gaan, maar die onbekende maak hom bang en onseker. Vind uit wat hom daar inwag!
-
AV Education — In die tweede episode, vervies Balkie hom vreeslik vir die kinders! Vind uit hoekom hy so smoorkwaad raak en wat hy dán aanvang!
-
AV Education — In die heel eerste episode, ontdek Karien, Bert en Isak ń wollerige langbek-diertjie, wat nog hul hele lewe gaan verander. Kom luister saam na hierdie ontmoeting en vind uit hoe Balkie oor mensekinders voel!