Episodi
-
Op die program vandag:
# Tyme Group word nou gewaardeer op een-komma-vyf miljard dollar
# Dit is nog onseker wat aan die begin van volgende maand met brandstofpryse gaan gebeur
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die einde van die jaar se interessante lyste
# In internasionale sakenuus... die stigter van die mislukte mediafirma Ozy Media is tot 116 maande tronkstraf gevonnis vir bedrog
# In beleggingsnuus…. Bitcoin is op 'n op en af lopie
En, ons praat met Renshia Manuel van die Maatskaplike Onderneming en Groothandel Plant Kwekery, Growbox Nursery, oor Sanlam en die Universiteit van Wes-Kaapland se Fellows Leadership and Mentoring Program. -
Op die program vandag:
# Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die derde kwartaal se BBP
# Die jaarlikse verbruikersprysinflasie was twee-komma-nege persent in November
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van Kersfees.
# In internasionale sakenuus... General Motors (GM) het aangekondig hy gaan ophou om sy selfbesturende taxi-eenheid te finansier
# In beleggingsnuus…. ’n Suid-Afrikaanse konsortium het voorgestel dat ondersteuners in die Springbokke se kommersiële regte belê
En, ons praat met Renshia Manuel van die Maatskaplike Onderneming en Groothandel Plant Kwekery, Growbox Nursery, oor Sanlam en die Universiteit van Wes-Kaapland se Fellows Leadership and Mentoring Program. -
Episodi mancanti?
-
Op die program vandag:
# Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die derde kwartaal met nul-komma-drie persent gekrimp
# Suid-Afrika is amptelik aan die stuur van die G20-presidentskap
# Die ekonoom Waldo Krugell praat verder oor die ekonomiese inkrimping in die derde kwartaal van die jaar
# In internasionale sakenuus... ʼn Amerikaanse hof het sy besluit bekragtig om Elon Musk se Tesla-betaalpakket van 56 miljard dollar te blokkeer
#In beleggingsnuus…. Boxer vaar beter as sy moedermaatskappy PicknPay op sy eerste dag op die JSE
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor onder andere die Vodacom Maziv-ooreenkoms en dreigemente deur die verkose Amerikaanse president, Donald Trump. -
Op die program vandag:
# Die IMF ondersteun ʼn laer inflasieteiken vir Suid-Afrika
# S&P Global het Eskom se langtermyn globale skaalvooruitsigte opgegradeer
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor Swart Vrydag
# In internasionale sakenuus... Aston Martin, sukkel weens verlaagde verkope
# In beleggingsnuus…. Boxer maak meer as agt-miljard rand om PicknPay te red
# En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor onder andere Suid-Afrika wat volgende jaar die G20 lei. -
Op die program vandag:
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het meer as 35 miljard rand se onttrekkings verwerk sedert die tweepot-pensioenstelsel op 1 September begin het
# Inflasie is af tot twee-komma-agt persent in Oktober
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rentekoers met die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomiteevergadering wat vir môre geskeduleer is.
# In internasionale sakenuus... boere het in Londen betoog teen erfbelasting op plase, wat in 2026 sal begin.
# In beleggingsnuus…. Beleggers word versoek om versigtig te wees wanneer hulle Boxer-aandele koop
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor werkloosheid en die land se kredietgradering -
Op die program vandag:
# Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het gedaal
# Die Nasionale Tesourie oorweeg dit om 'n welvaartbelasting te implementeer
# Donald Trump se verkiesing as die nuwe president van die VSA kan goed of sleg wees vir Suid-Afrika.
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die COP29-beraad
# In internasionale sakenuus... Die VK se werkloosheidsyfer het gestyg
# In beleggingsnuus…. Pick n Pay het 'n aanvanklike openbare aanbod van stapel gestuur om Boxer op die JSE te noteer
En, ons gesels oor die Global Student Entrepreneur Awards vir 2024/25. -
Op die program vandag:
# Suid-Afrika loop die risiko om triljoene aan BBP-groei te verloor as kinderarmoede nie dringend aangespreek word nie
# Kan Suid-Afrika die teiken haal om van die omstrede grys lys verwyder te word?
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die township ekonomie en spaza-winkels
# In internasionale sake-nuus... stakende Boeing-werkers in die VSA keer terug werk toe
# In beleggingsnuus... Murray & Roberts se aandele het byna 25 persent gedaal
En, ons gesels oor die Global Student Entrepreneur Awards vir 2024/25. -
Op die program vandag ... Ons kyk na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring.
# Die ekonoom professor Waldo Krugel gee vir ons sy siening oor die mini-begroting.
# In internasionale sake-nuus... JP Morgan Chase verloor duisende weens ʼn OTM skuiwergat.
# In beleggingsnuus, die JSE se indeks van alle aandele het in die kwartaal tot einde September met 15-komma-twee persent gestyg
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die moontlikheid van ʼn rentekoersverlaging volgende maand. -
Op die program vandag,
# Inflasie het in September vir die vierde agtereenvolgende maand gedaal
# Maatskappye in staatsbesit het 70 miljard rand van die geld wat hulle die afgelope vyf jaar as reddingsboei ontvang het, verkeerd bestee
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor China se swak ekonomiese groei
# In internasionale sake-nuus... HSBC stel sy eerste vroulike finansiële hoof aan
# In beleggingsnuus... Fondsbestuurders meen dat die JSE-indeks van alle aandele oor die volgende 12 maande met meer as 11 persent kan styg.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die jongste CRA-peiling en volgende week se mini-begroting. -
Op die program vandag,
# Suid-Afrika se nuwe lisensiekaartmasjiene sal belastingbetalers miljarde rande kos
# Die Minister van Elektrisiteit en Energie is positief dat die land se ekonomie in die volgende 18 tot 24 maande kan groei as die kragtoevoer bestendig bly
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die voorspelling vir brandstofpryse vir November
# In internasionale sake-nuus... Google oorweeg kernkrag om sy kunsmatige intelligensie datasentrums aan te dryf
# In beleggingsnuus... Redefine Properties stel 'n enkele gemeenskaplike sekuriteitpoel bekend
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die regering van nasionale eenheid, politieke onsekerheid in die Stad Tshwane en die Britse eerste minister wat ietwat sukkel om op dreef te kom. -
Op die program vandag,
# Verskeie ministers bespreek die vermindering van die brandstofheffings om brandstofpryse te verlaag , en
# Suid-Afrikaners kan nou by duisende handelaars in kriptogeldeenhede betaal
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor voedselpryse en wat of wie dit hoog of laag hou
# In internasionale sake-nuus... Die Duitse regering verwag dat sy ekonomie vanjaar nog 'n resessie sal ervaar
# In beleggingsnuus... Goud bly bestendig te midde die krisis in die Midde-Ooste
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere staatsdienswerkers wat ʼn 12 persent loonverhoging eis -
Op die program vandag,
# ’n Groep sakeleiers het hulle daartoe verbind om president Cyril Ramaphosa se ekonomiese hervormings te ondersteun, en
# Die regering beplan om in te gryp om kragpryse laer te hou
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die tweede kwartaal se indiensname statistieke wat verlede week bekend gemaak is.
# In internasionale sake-nuus... Tienduisende hawewerkers het vir 'n onbepaalde tyd begin staak by hawens in die VSA
# In beleggingsnuus... Capitec maak sy halfjaarverdienste bekend
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die onlangse gebeure in die Stad Tshwane met die mosie van wantroue teen die DA se Cilliers Brink -
Op die program vandag,
# Nersa het datums vir openbare konsultasie oor Eskom se versoek om elektrisiteitstariefverhogings vasgestel
# Suid-Afrikaanse vervaardigers spreek kommer uit oor die land se verhouding met China
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan gesels oor verlede week se besluit om die rentekoers effens te verlaag.
# In internasionale sake-nuus... Lande in Europa kan finansiële druk in die gesig staar na die dodelike vloede wat onlangs deur Sentraal-Europa gespoel het.
# In beleggingsnuus... Die JSE gaan ‘n oplossing aanlyn laat bou waar beleggers en onopgeeiste dividende bymekaar uitgebring word
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die rentekoers met 25 basispunte te verlaag. -
Op die program vandag,
# Verbruikersinflasie daal tot onder die Suid-Afrikaans Reserwebank se sleuteldoelwit van vier-komma-vyf persent, en
# Sanlam verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die rentekoers gaan verlaag
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons ook meer vertel oor rentekoerse in die lig van hierdie week se vergadering van die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee.
# In internasionale sake-nuus... Brexit rompslomp het ʼn invloed op goederehandel tussen die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie.
# In beleggingsnuus... Outsurance Group het ʼn sterk vertoning tot die einde van Junie gelewer
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die graderingsagentskap wat Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd gehou het. -
Op die program vandag,
# Sake-inbrake bly 'n ernstige kommer in Suid-Afrika, en
# Vervaardigingsproduksie het in Julie met een-komma-sewe persent toegeneem
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Suid-Afrika wat hoop vir ekonomiese groei van ten minste vyf persent, maar beklemtoon ook dat mens nie die belangrikheid van klein groeiverskille moet onderskat nie.
# In internasionale sake-nuus... Apple hoop om verkope ʼn hupstoot te gee met die nuwe iPhone 16
# In beleggingsnuus... Die Suid-Afrikaanse genoteerde-eiendomsektor vaar tans goed
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Transnet se verlies en die maatskappy se hoop om binnekort wins te toon -
Op die program vandag,
# Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die tweede kwartaal met nul-komma-vier persent gegroei,
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens stel 'n aanlyn Twee-Pot-aftreestelselsakrekenaar bekend.
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor sentrale banke wat begin om rentekoerse te sny en wat dit vir Suid-Afrika se rentekoers kan beteken.
# In internasionale sake-nuus... Die voormalige hoof- uitvoerende beampte van Volkswagen verskyn in die hof op aanklagte van bedrog.
#In beleggingsnuus... Die Takealot-groep het die klerekleinhandelaar, Superbalist, verkoop.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die oudit-uitkomste van plaaslike rade. -
Op die program vandag,
# Die minister van Menslike Nedersettings wil ingryp in die toegang tot huislenings vir alle Suid-Afrikaners
# Behuisingstatistieke toon gedempte groei, maar daar is hoop vir die toekoms
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die regulering van elektrisiteitspryse
# In internasionale sake-nuus... Kanada beplan 'n tarief op die invoer van China-vervaardigde elektriese voertuie
# In beleggingsnuus... Naspers verwag dat e-handel teen 2035 beduidend sal groei
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere sy voorspellings vir die rentekoers aankondiging van volgende maand -
Op die program vandag,
# Suid-Afrikaanse eiendomskenners het 'n afname in huiswaardes waargeneem
# Julie se inflasie het afgeneem en is tans die laagste in drie jaar sedert Julie 2021.
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor hoe die verbetering in kleinhandel verkopesyfers goeie nuus is.
# In internasionale sake-nuus... ’n Kanadese geriefswinkelreus wil die 7-Eleven wat tans in Japannese besit is, oorneem.
# In beleggingsnuus... Qatar Airways het 'n belang in Airlink gekoop
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die jongste werkloosheidsyfers. -
Op die program vandag,
#, Werkloosheid neem toe, en
# Huurders bestee proporsioneel meer van hul salarisse aan huur
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die koste van groen energie.
# In internasionale sake-nuus... Die Verenigde Koninkryk se werkloosheidsyfer het gedaal.
# In beleggingsnuus... Die Ackerman-familie het vir die eerste keer minder as 50 persent stemreg in die maatskappy Pick n Pay
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor plaaslike regering in die Wes-Kaap en beleggingsaantreklikheid. -
Op die program vandag,
# Ekonome verwag vandeesweek meer onstuimigheid op wêreldmarkte, en
# Selfs diegene onder die belastingdrempel in Suid-Afrika maak skuld
# Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die markomwentelinge hierdie week.
# In internasionale sake-nuus... Die Koninklike Munt in die Verenigde Koninkryk het begin om elektroniese afval te verwerk om goud daaruit te ontgin.
# In beleggingsnuus... Aandele van AngloGold Ashanti styg.
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor ʼn bietjie positiewe nuus vir ons land en die ekonomie. - Mostra di più