Episodi
-
As jy die beste motivational quote wil hoor...luister na die episode. Jou lewe gaan definitief verander met die quote.
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
Omdat die laaste twee episodes van STRANGER THINGS nou uit is het ek en CARA besluit ons gaan oor al die verskillende CONSPIRACY THEORIES praat oor STRANGER THINGS. Weet net dat ons al ons inligting van Tik Tok af gekry het en dat meeste van die goed ook uit ons koppe uit gedink is.
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
Episodi mancanti?
-
Ons praat letterlik oor alles en niks. As jy wil uitvind wat die beste pick up line is... Dan is dit die episode vir jou.
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
In die episode praat ek en Carien oor vet plante, kinders en hoe haar turning point haar hele lewe verander het.
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
Luan Jacobs is nie net 'n baanbreker van die lewe nie, maar 'n mengelmoes energie, liefde, omgee en vermaak! Op sy beste is Luan jou beste vriend - bedags hou homself besig as akteur, skrywer, vervaardiger en reggisseur.
Episode 5 is een wat jy nie moet misloop nie! Ons praat oor baie dinge soos dinosourusse, hoenders, wyn, staproetes, olimpiese spele, suur britse inwoners en liefde vir mense!
Luister saam na hierdie one of a kind episode!
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
In deel twee saam met Jacques Adriaanse geniet ons die meer opwindende stories. Ons luister na die ongelooflike oomblikke wat hy met Internasionalel sterre op stel gedeel het asook waarmee hy sy tyd deesdae verwyl. Jacques is absoluut 'n fees om na te luister.
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
Die lewe is absurd! Almal is gejaag! En steeds maak ons asof tyd nie bestaan nie! Luister na deel een saam met Jacques Adriaanse en hoe hy homself van kleintyd af al onbewustelik voorberei het vir die vermaaklikheidsbedreif en hoe hy die lewe na jaag. Jacques is 'n akteur, grapmaker en die grootste bondel liefde wat jy ooit sal ontmoet!
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
Hier is dit nou! OKAY NEE MAH LEKKE se tweede episode met Jana en Righard van Jaarsveld. Gaan luister na hierdie twee se inspireerende storie en hoe hulle mense bymekaar bring met hul klere besigheid Olyfie!
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
Ons verwelkom vir Leché Joubert! In ons heel eerste episode gesels oor die lewe, die begin en die einde en alles tussen in. Werk, flieks, fun tye en baie meer. Leché vertel ons ook verhale uit haar lewe, wie en wat vir haar belangrik is en hoe om net jouself te wees! Ons raak ook ietwat emosioneel.
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message -
Dis net die begin van groot dinge wat nog gaan kom!! WATCH THIS SPACE!!
--- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/okay-nee-mah-lekke/message